Hauts-de-France | |
---|---|
Départements | Aisne Nord Oise Pas-de-Calais Somme |
Prefektuur | Lille |
Bevolking | 5 973 098 inw. (2012) |
Bevolkingsdigtheid | 190 inw./vk km |
Oppervlakte | 31 813 vk km |
Arrondissemente | 26 |
Kantons | 145 |
Munisipaliteite | 3835 |
President van Gewestelike Raad |
Xavier Bertrand (Les Républicains) |
Hauts-de-France [1] is 'n Franse gewes (Frans: région) in die noorde van Frankryk wat uit die ou geweste van Nord-Pas-de-Calais en Pikardië bestaan. Die gewes Hauts-de-France bestaan sedert 2016.